The Economist

The Economist is 'n weeklikse koerant in Engels in tydskrifformaat wat deur Economist Group besit word en in Londen in die Verenigde Koninkryk geredigeer word.[1][2][3][4] Die koerant word in 1843 deur James Wilson gestig en word sedertdien ononderbroke gepubliseer. In 2015 is die gemiddelde weeklikse sirkulasie ietwat meer as 1,5 miljoen waarvan sowat die helfte in die Verenigde State verkoop is.[5][1] Vir die jaar geëindig Maart 2016 verklaar Economist Group 'n bedryfswins van £61m.[6]

  1. 1,0 1,1 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named about-us
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named koerant
  3. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named economist-group
  4. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Map
  5. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named pgazette
  6. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named economist-group-resultate

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search